Die patrollie is op 18 Oktober uitgevoer. Dit het omstreeks 18:00 begin en tot 01:00 die volgende oggend voortgeduur. Min ernstige voorvalle is in die streek aangemeld wat moontlik toegeskryf kan ...
Hoewel 'n groot verbetering gesien is in die misdaad wat bekamp kon word weens polisie optrede, is die aantal Suid-Afrikaners wat blootgestel word aan misdaad, steeds onaanvaarbaar hoog, sé die DA ...